Telkom
Telkom SA SOC Limited

Understanding your Bill


Share
Show in English

Bladsy 1

Invoice Page 1 Click to Enlarge Click to Enlarge Click to Enlarge Click to Enlarge Click to Enlarge Click to Enlarge

U Besonderhede

zoomImage

U naam en posadres

Rekeningbesonderhede

zoomImage

U rekeningbesonderhede. Hou u rekeningnommer byderhand wanneer u navraag doen.

Rekeningopsomming

zoomImage

Opsomming van u rekening. Weerspieël die balans van u vorige faktuur, die betalings ontvang tot dus ver en die totale lopende rekening.

Die Faktuur

zoomImage

Hierdie rekening dui die besonderhede van die huidige faktuur aan. Huur, Gebruik (of Oproepe) en BTW is die gewildste vir residensiële kliënte. Huurgeld vir dienste is met een maand vooruitbetaalbaar. In die geval van `n nuwe diens, sal die aanvanklike huurgeld vanaf die datum van installasie tot aan die einde van die rekeningsiklus, asook die huur vir een maand vooruitbetaalbaar.

Belangrike Ingligting

zoomImage

Posbetaalstrokie

zoomImage

Moet asseblief nie hierdie strokie verwyder as u by `n toonbank betaal nie, neem die volledige bladsy saam. Posbetaalopsie is slegs by SA Poskantoor beskiksbaar. Betalingsopsies verskyn hieronder.

Bladsy 2

Invoice Page 3 Click to Enlarge Click to Enlarge Click to Enlarge Click to Enlarge

Persoonlike besonderhede

zoomImage

U naam en faktuur / rekening besonderhede

Subskripsie dienste

zoomImage

Hierdie seksie bevat al die besondehede van die maandelikse huur kostes.

Verbruikers kostes

zoomImage

Opsomming van verbruik per kategorie kan in die seksie gevind word.

Totale bedrag

zoomImage

Die totale koste wat aangegaan is gedurende die afgelope rekeningsiklus.

Bladsy 3

Invoice Page 3 Click to Enlarge Click to Enlarge Click to Enlarge Click to Enlarge Click to Enlarge Click to Enlarge Click to Enlarge Click to Enlarge Click to Enlarge Click to Enlarge Click to Enlarge Click to Enlarge Click to Enlarge

zoomImage

Debietorder

Indien u met ‘n debietorder wil betaal, skakel Telkom asseblief by 10210 (residensiële kliënte)/10217(besigheidskliënte).

Bank

Betaal by enige tak van die volgende banke:

  • ABSA
  • FNB
  • Nedbank
  • Standard Bank
OTM

Om van hierdie diens gebruik te kan maak, moet u Telkom van u bank se  begunstigdelys kies. Gebruik die volgende unieke nommer as u verwysingsnommer. Hierdie nommer geld slegs vir hierdie rekening.
<00000 0000 0000000000 0000>.

Internet/telefoonoorplaasfasiliteite
Log aan by u bank se webtuiste en kies Telkom van u bank se begunstigdelys. Gebruik die volgende unieke nommer as u verwysingsnommer. Hierdie nommer geld slegs vir hierdie rekening.
<00000 0000 0000000000 0000>.

zoomImage

Winkels
  • Pick n Pay
  • Shoprite
  • Checkers

Gee hierdie faktuur saam met u betaling (kontant of tjek) vir die kassier. Dring altyd aan op `n kwitansie.

zoomImage

Poskantoor

Gee hierdie faktuur saam met u betaling (kontant of tjek) vir die kassier. Dring altyd aan op `n kwitansie.

zoomImage

EasyPay

Met EasyPay kan u u Telkom-rekening by `n verskeidenheid geriefswinkels landwyd betaal, bv Pick n Pay, Shoprite en Checkers, asook uitgesoekte Spar-winkels, of u kan u rekening direk op EasyPay se webtuiste betaal. Vir meer inligting, besigtig die inligtingsbladsy op hierdie webtuiste.

zoomImage

Oproepkoste word per sekonde gehef met `n minimum koste per oproep. Die afstand waaroor en tydstip waarop u die oproep maak, bepaal die oproepkoste per sekonde. Die koste per sekonde sal minder wees vir kortafstandoproepe en vir oproepe wat gedurende CallMore-tyd gemaak word (vanaf 19:00 tot 07:00 op weeksdae en van 19:00 op `n Vrydag  tot 07:00 op ‘n Maandag). Bereken die geraamde koste van `n direk-geskakelde oproep vanaf `n Telkom-telefoon met ons aanlyn-sakrekenaar.

zoomImage

Telkom hef rente op alle verskuldigde bedrae wat nie betaal is op of voor die betaaldatum wat op u rekening aangedui is nie. Rente word bereken vanaf die datum van uitreiking van die rekening tot en met die datum waarop Telkom die betaling ontvang. Telkom mag die rentekoers van tyd tot tyd wysig. Die huidige rentekoers is 18% per jaar en word maandeliks bereken.

zoomImage

Die verskaffing van telekommunikasie-dienste is onderworpe aan Telkom se standaard kontrakvoorwaardes, soos gewysig van tyd tot tyd.

zoomImage

Telkom bereken BTW per produk- of dienstipe afsonderlik. Slegs die som daarvan verskyn op die belastingfaktuur.

zoomImage

U rekening sal gedebiteer word met die huurkoste vanaf die datum van installasie van die diens tot en met die rekeningdatum, plus een maand se huur wat vooruit betaalbaar is. Dit is belangrik om te onthou dat die pro rata berekening op alle dienste van toepassing sal wees, behalwe vir TelkomInternet waar die volle maandelikse huur ook vir die maand van installasie gehef sal word. U sal ook met die eenmalige aansluitingskostes gehef word en u rekening sal daarmee gekrediteer word, indien u dit alreeds vooruitbetaal het.

zoomImage

Residensiële kliënte kan hul foutiewe telefoondiens rapporteer deur `n sms te stuur na 0123210212. Sluit asseblief u tiensyfer-diensnommer in, bv `0125551234`.
U kan ook aanlyn u fout rapporteer.

zoomImage

Indien u `n residensiële kliënt is en u posadres wil verander, skakel ons by 10210. Indien u `n besigheidskliënt is, skakel asseblief 0800124500. U kan ook u adresverandering by u naaste Telkom direct-winkel reël.

zoomImage

Residensiële kliënte10210
Besigheidskiënte10217
SmartAccess kliënte0800654321

Share